Lesersfoto's 19 Februarie 2021
So ver die oog sien: “Die groen gras is nou oral,” sê Björn Basler.
Rivierbranders: Jennifer Theron het die foto van die Kuisebrivier geneem.
Baba: Huscit Visagie het die koringkriek by Osona Village afgeneem.
Mooi: “Ons kon die reënbui van ver af sien aankom. Dit is op ons plaas buite Outjo geneem,” sê Almerene Burger.
Baie dankbaar: Bart Reed het dié foto op sy plaas Arib in die Leonardville-omgewing geneem.
Lekker: “Die Oranjerivier loop sterk,” sê Jan Farmer.
Waternat: “Die foto is na die lekker reën in Etosha geneem,” sê Emeri-Anne Oswald.
Nodig: “Ek het die foto op 'n plaas 50 km suid van Rehoboth geneem,” sê John Benade van Windhoek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie