LESERSFOTO'S 19 MEI 2020
Dors: “Die wilde perd van die Namib is op soek na water,” sê Alan R. Krohne.
Baie: “Ek het die flaminke by die Swakopmund Soutwerke met die Arandisberge in die agtergrond geneem,” sê Andrew.
Lekker: “Die Naukluft raak nou ook bietjie groener en die gemsbok geniet die gras,” sê Björn Basler.
Lafenis: Olaf en Claudia Bücking was in die Kgalagadi Transfontier Park. Die park was nog baie droog, maar tydens hulle besoek het ’n paar reënbuie uitgesak en heerlike waterpoele het in die veld en op die paaie gevorm.
Rustig: “Ek het die foto by Reilly's Rock Hilltop Lodge in Swaziland van die bastergemsbok geneem,” sê Elani Teichert.
Gas: “Ek kyk net hoe dit met jou gaan,” sê Sannie de Jager.
Honger: “Ek is op pad om te gaan jag op Erindi,” sê Neustadt.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie