Lesersfoto's 19 November 2020

Tanja Bause
Mooi: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Klein tornado’s: “Gepunte wolke tussen Windhoek en Rehoboth.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Groete: “Laaste lig,” sê Mogamat Salie Saban.

Ma se patats: “Heerlike patats van Des en Ulrike Hart van die plaas Okatjerute by Witvlei.”

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer