Lesersfoto's 19 November 2021

Tanja Bause
Pragtig: “My vriendin wat my oppas het my hare gevleg en ná drie dae uitgehaal. Nou lyk ek so,” sê Geraldine Schmid.

Dink aan julle: “Crossroads Walvisbaai vier Borskankerdag,” sê Lurdich Vries.

Ter ondersteuning: “Crossroads Windhoek was deel van die vieringe vir Borskankerdag,” sê Lurdich Vries.

Geseënd: “Die koring staan mooi op die lande.” Dié foto is per WhatsApp ontvang.

Familie: “Dit is Freddy Cloete, my broer,” sê Lurdich Vries.

Klaar: “Dis hoe jy lyk as die moegheid jou oorval,” sê Zaino Markgraaf.

Ons vriendskap: Harriet Beukes en Lurdich Vries.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer