Lesersfoto's 2 Desember 2020

Tanja Bause
Tot siens: “Skedelkus se son sak mooi op Torrabaai,” sê Mogamat Salie Saban.

Stekerige besigheid: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Mooi: “Gedurende hoktyd in München is al wat my deur die dag kry die mooi orgideë van my gunsteling-bloemiste. Dit is belangrik in die moeilike tye om ons plaaslike winkels en besighede te ondersteun,” sê Bianca Pilchowski.

Drie branders?: “Besonderse foto van die branders by Kaap Kruis,” sê Susan du Plessis.

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer