Lesersfoto's 2 Julie 2021
Bloedmaan: Andrew Cunningham ’n lid van die Rössmund-gholfklub het hierdie foto van die klub se stoep af geneem.
Ontsagwekkend: “Ek het die foto by die strandmeer op Walvisbaai geneem,” sê Alismi Bosman.
Fyn: “Die wonders van ’n blom van naby,” sê Björn Basler.
Kleurvol: “Ooswind op Swakopmund,” sê Sabine Baas.
Arendsblik: “Hierdie foto is een oggend vroeg vanuit ’n lugballon geneem,” sê Edwin Pagel.
Volmaan: “Gobabis se volmaan,” sê Caroline da Roucha.
Omatakos: Esther van Zijl het die foto op die hoofpad tussen Otjiwarongo en Okahandja geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie