Lesersfoto's 2 November 2020

Tanja Bause
Alles in een: “Laat jou hare sny terwyl jy jou voertuig se bande laat regmaak op Kamanjab,” sê Björn Basler.

Moeg gewag: “Dalk wag hulle ook al lank vir die vliegtuig wat van die lughawe in Windhoek moet opstyg,” sê Fanie Smit.

Treinspoor na nêrens: “Uit vergange se dae,” sê Mogamat Salie Saban.

Kuier: “Selfs die kraaie hou van die Land Rover,” sê Gawie Koekemoer.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer