Lesersfoto's 2 Oktober 2020

Tanja Bause
Blom: Elize het die foto in haar tuin afgeneem.

Sossusvlei: “’n Mooi duin in ’n mooi wêreld,” sê William Lloyd.

Dood: “Die boom op pad na Sossusvlei toe gee geen koelte meer nie,” sê Gawie Koekemoer.

Balanseer: “Klippe op klippe,” sê Björn Basler.

Kleurvol: “Kyk die pragtige blom in my ma se tuin,” sê Jan Farmer.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer