Lesersfoto's 20 Januarie 2022

Tanja Bause
Bak in die son: “Die lewe op en in die Zambezirivier,” sê Alan Krohne.

Lekker: Kylé Herbst het die foto van die honger koedoe geneem.

Doen wat ma doen: “Slurpe in die water,” sê Heidi Esbach.

Rustig: “Ou grootvoet geniet sy ete in die Huabrivier,” sê Augustinus Thaniseb.

Jeuk: “Kyk hoe lekker rol ek nou,” sê Edwin Pagel.

Alleen: Kianu Etzold het die eend by die vleilande in Walvisbaai afgeneem.

Van agter: “Dié keer van ’n ander kant af,” sê Björn Basler.

Smul: “Die Dexter-bulletjie het ’n bek vol hawer.” Die foto is deur Guruchab Farming ingestuur.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer