Lesersfoto's 20 Julie 2020

Tanja Bause
Lewe: “So word vir water geboor,” sê Björn Basler.

Sopnat: “Hierdie reën kom saam met die noordweste wind. Hier op Lüderitz is ons kusdorpie toe gedraai in ’n nat, koue winterkombers,” sê Cynthia Hannibal.

Lekker: “Dit is ’n pragtige oggend op Lüderitz,” sê Alan R. Krohne.

Mooi: “Ek het die foto na die reëns geneem,” sê Helena Brenkman.

Bibberweer: “Dit was ’n koue dag op Sutherland in die Noord Kaap gewees. Lekker sneeu gehad,” sê Chantél Fourie.

Huis toe: “Die Onduli Tug kom terug hawe toe,” sê JK Adonis.

Belowend: Piedab van der Westhuizen het die foto vanaf die westelike verbypad in Windhoek geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer