Lesersfoto's 20 Julie 2021
Rustig: Bono Locations het die foto van Le Mirage Lodge geneem.
Goud: “Vuur in die lugruim,” sê Piedab van der Westhuizen.
Geseën: “Son sak in die Weste luiaard op sy beste. Die laaste sonstrale soos die son wegraak sien ons die Vader se hand in alles,” sê Desireè Freygang.
Lekker: “Kyk hoe mooi is die weer op Rosh Pinah,” sê Andrea Maasdorp.
Klippies: Edwin Pagel het die foto by Namibgrens geneem.
Eensaam: “Namibiese paaie is nog steeds stil,” sê Björn Basler.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie