Lesersfoto's 20 November 2020

Tanja Bause
Lekker lewe: “Phillip Meyer is hard aan die werk terwyl Vettie ’n middagslapie by Build it op Outjo geniet,” sê Chantel Schoeman.

Dierevriende: “Lohan (8) en Christof (3) van Otjiwarongo, is heel in hul skik met hul hondjie, Marmite, ná hy by die hondesalon was,” sê Hannes Pretorius.

Wagter: “Sally het geleer om die minste te wees met die tweeling, Waldo en Anlia.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Waar is hy?: “My klein jagtertjie,” sê Marlize Nel.

Maatjies: “Roxy, Beast en Lion wil graag met Jaden speel,” sê Lalie Van Wyk.

Gemaklik: “Moritz is my eie kopkussing,” sê Nikki.

Moeg: “Candy slaap lekker,” sê Marlize Nel van die plaas Guruchab.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer