Lesersfoto's 20 Oktober 2020

Tanja Bause
Besoeker: Tanja het die foto van die vlieg op die sonneblom geneem.

Mooi wêreld: “Ek het tydens ons kampnaweek na die Spitzkoppe weer eens die wonders van die Here se handewerk ervaar,” sê Nicolene Isaacs.

Oud: “Van ons ou grotes hier in Avis in Windhoek,” sê Fanie Smit.

Lekker: “Die Oranjerivier vloei mooi hier naby Oranjemund,” sê Mogamat Salie Saban.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer