LESERSFOTO'S. . .

Denver Kisting
Gehok: “'Online' skool is nie te sleg nie. Kan darem my skoolklere aantrek. Mis net my maatjies,” sê Roubaix Strauss van WAP Laerskool.



Ongelooflik: “Ek kon die asemrowende skouspel van die Ruacana-watervalle in vloed beleef,” sê Tertius S. Klazen.



Oulik: “Tatyana Jansen, het 'n glimlag duisend.”



Ma se trots: “My pragtige dogter Chess-Lynn Dentlinger en haar kêrel, Angus McNab,” sê Ingrid Dentlinger.



Goeie tye: “Ek verlang terug na Etosha toe met my meisie Inger,” sê Dudley Lucas.



Oop ruimtes: “Ons mooi land Namibië word deur 'n toeris bewonder,” sê Björn Basler.

My mamma: “Ek lief hierdie mamma vrekbaie,” sê Tersia Bredenkamp.



Geluk: “Ek en my man Jason het tydens ons wittebrood die tempels by Pura Tanah Lot in Bali besoek,” sê Zeta Nel.



Trots: Alzano Markgraaf ingestuur deur Lurdich Vries.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer