Lesersfoto's 21 Desember 2020

Tanja Bause
Dankbaar: “Ons dogter Mila-Joli is mal oor water en toe dit begin reën het, het sy eers bietjie gespeel,” sê Lizl Liebenberg.

Jong boer: Marcellus gee aandag aan die boerdery by Opdraand. Augustinus Thaniseb het die foto geneem.

Uitgevat: “Julius Schmid het saam met Fhulufhelo Ramphaga na DHPS se matriekafskeid gegaan,” sê Lunah Ramphaga.

Pret: “'n Onverwagse soen draai uit op 'n lek op die wang. Die familiefoto is deur Elzaan Liebenberg geneem.”

Uitstappie in Windhoek. “Geseënde Kersfees aan almal,” sê Lucia Kandovozo.

Op: “Ek is moeg gekamp by Myl 72,” sê Christo Steenkamp.

Blou ogies: “Is Luke nie die mooiste blue eyed boy nie?” vra Murray Smit.

Familie: “Kom broertjie, kom ons gaan huis toe, mamma wonder seker al waar ons so lank draai,” sê Mia Zaahl vir Monzarto. Hulle daddy, Munro, het die foto geneem.

Oeps: “Jong man gooi die stok flenters,” sê Daren Kolbe.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer