Lesersfoto's 21 Oktober 2020

Tanja Bause
Ongewens: Elize het die kleurvolle sprinkaan in haar tuin afgeneem.

Gaste: Die foto is op Jan Pienaar se plaas Masindie geneem.

Loer vir jou: Emile Christians het die foto op Swakopmund geneem.

Jongelinge: “Ek het die koedoes tussen Okahandja en Gross Barmen afgeneem,” sê Helena Brenkman.

Familie: Koos Liebenberg het die valke in Etosha afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer