Lesersfoto's 21 Oktober 2021

Tanja Bause
Kommerwekkend: “Veldbrande tussen Otjiwarongo en Kalkveld,” sê Dirk Greeff.

Atmosferies: Jaden Bratha het die foto geneem.

Rustig: “Ek het hierdie foto onlangs by Kogelbaai in die Wes-Kaap geneem,” sê Johannes Kroep.

Besonders: “Elmine Fourie van Gansbaai het die foto op my voorstoep op Lüderitz geneem van sonneblomme wat teen die water groei.”

Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Kunswerk: “Ek het ’n tipiese Namibiese skildery afgeneem,” sê Björn Basler.

Die pan: “Ek het die foto in Etosha geneem,” sê Edwin Pagel.

Kleurvol: “Sonsopkoms met ligte reënbuie op Helmeringhausen,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer