Lesersfoto's 22 Februarie 2021
Spieëlbeeld: Charisma O’Callaghan het die foto geneem.
Daar val hy: “Alles is tans asemrowend mooi in Namibië. Die foto is in die Khomas Hochland geneem,” sê Odette van der Westhuizen.
Arendsblik: “Ek het die foto geneem toe die sluise van die Hardapdam oopgemaak is,” sê Björn Basler.
Twee: “Ek het die foto op die plaas Eherstengua noordoos van Omaruru geneem,” sê Tanya.
Mooi vol: “Die Avisdam in Windhoek was lanklaas so vol water aan die begin van die jaar/reënseisoen,” sê Fanie Smit.
Die reën is op pad: “Op die plaas Ryneveld tussen Outjo en Otavi,” sê Suzette Groenewald.
Uiteindelik: “Die prosopisbome kry na jare weer geleentheid om genoegsaam te drink in die vlaktes van Duineveld,” sê Heino Jansen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie