Lesersfoto's 22 November 2021

Tanja Bause
Fyn: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Kleurvol: “Goue sonsopkoms.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Rustig: Die Swakopmundse kunstenaar Wil-Merie Greyling het die foto van die ysterkaai in ’n yskoue winderige Swakop geneem.

Van bo: “Die Vingerklip in Namibië,” sê Björn Basler.

Tot siens: “Die sonsondergang by Wamboestrand in Walvisbaai,” sê Jaden Bratha.

Helder: Edwin Pagel het die foto van die Otjikotomeer geneem.

Mooi: “Dis net ’n klein deeltjie van die paradys wat ons Skepper in gedagte vir ons het. . . werklik iets om na uit te sien,” sê Joyce van der Westhuizen.

Vol: Koos Liebenberg het die foto van die maan in Walvisbaai geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer