Lesersfoto's 22 Oktober 2021
Pasop: Kylé Herbst het die foto geneem.
Uitstappie: Die rob by die Walvisbaai-strandmeer is deur Jan Farmer afgeneem.
Koning: Ilze Phillipson het die foto by die Zannier Hotel Omaanda afgeneem.
Jong Etosha-bul: “Skoert, dis my watergat,” sê Edwin Pagel.
Kleurvol: Kianu Etzold het die foto geneem.Mooi: “Hoe pragtig is die buffels van Waterberg,” sê Marietjie de Klerk.
Bak in die son: “Ek het die dassie op die rotse by Namibgrens afgeneem,” sê Edwin Pagel.
Dors: “‘n Bateleur kom drink water by Okaukuejo,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie