Lesersfoto's 23 April 2021
Wil net buite wees: “My seun Julian is ’n toonbeeld van geluk,” sê Agnes.
Susters: “Ek het in 2013 na München verhuis en amper niemand geken nie. Ek het jou in 2014 ontmoet. Ons het gereeld gestry, maar weer versoen. Vandag is ek dankbaar. Jy het my soos jou eie familie aanvaar en ek is trots daarop dat ek ’n Italiaanse gesin in München het. Dis ek en my beste vriendin, Ilaria,” sê Bianca Pilchowski.
Familie: “Blom liefies jou baie,” sê Tersia Bredenkamp.
Neefs en niggies: “Chriswill, Hope, Anthony, Maurchen en Zia,” sê Lalie van Wyk.
Trots: “David en Lisna se eerste mielies amper reg om te oes.” Die foto is per WhatsApp ontvang.
Model: “Emmers vol seën en reën,” sê Kelly Bassingthwaighte.
Uitstappie: “Pa en seun spandeer tyd saam in die natuur,” sê Slowtjie Farmer.
Dors: “Tevin se Zylan geniet die koue koeldrank,” sê Leonalda Gentz.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie