Lesersfoto's 23 Desember 2020

Tanja Bause
Bou 'n huis: Nico-Lynn Angermund het die foto in Engela se tuin geneem.

Geduldig: “Ek lê lekker langs die pad en wag vir my prooi,” sê Uwe Neustadt.

Geseënd: “Dankbaar vir reën, natuur en oog om God geskape te kan waardeer. Die foto is op die plaas Wilde deur Gerhard van der Westhuizen geneem.

Soek hom: “Kan julle die akkedis in my moeder se tuin sien,” vra Gaynor Titus.

Hier kom kos: “Die spekvreter met drie meelwurms in die bek is op pad na die nes met die kleinspan,” sê Joan Gericke.

Pragtig: “Hulle wei lekker in Oranjemund se strate,” sê Louise Losper.

Verlate: “Dit is net in Namibië waar jy so eensaam kan wees,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer