Lesersfoto's 23 Maart 2021

Tanja Bause
Mooi: “Wat ’n gesig. . . groener as groen in Etosha,” sê Zandria de Scande.

Dors: Martin-Gone Pro Media het dié foto geneem.

Nuuskierig: Piedab van der Westhuizen het die foto van seemeeue by die kus geneem.

Langnekke: “Kameelperde in Etosha,” sê Gert Bronkhorst.

Ou grote: “’n Mooi olifant bul van Botswana,” sê Christopher.

Honger: “Hy geniet ’n middaghappie,” sê Gawie Koekemoer.

Ongelooflik: “Die springbok kon sy oë nie glo toe hy al die sappige groen gras sien nie,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer