Lesersfoto's 23 November 2020
Dit was lekker: “Dit is Johane Brand (1) van Oshakati wat ’n hele blok sjokolade opgeëet het sonder om met haar ousus, Miandrie, te deel,” sê ouma Linda Swart.
Walvisbaai: “Van kleins af bewonder Kristi-Anne O'Callaghan die natuur,” sê Charisma O' Callaghan.
Pret: “Dis lekker by die see,” sê Tersia Bredenkamp.
Lekker op die plaas: “Ruben, my kleinseun, was saam met pappa Willem veld toe. Moet nou eers skoon kom voordat hy huis toe gaan vir middagete,” sê Maritha Blaauw.
Boer in murg en been: “HJ boer saam op Guruchab,” sê Marlize Nel.
Oulik: “Havana du Plooy is haar ouma se hasie,” sê Linda du Plooy.
My hartklop: “Klein Zavi en Dominique speel te lekker in die sand,” sê ouma Ingrid.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie