Lesersfoto's 23 Oktober 2020
Pad na die berg: “Ek het die pragtige berg in die suide van die land afgeneem,” sê Björn Basler.
Rooi: “Ek het die sonsondergang naby Gross Barmen afgeneem,“ sê Helena Brenkman.
Baie: “Die lewe gaan voort met rooi en mooi,” sê Judy Lombard.
Pragtig: Lydia het die foto by Sossusvlei geneem.
Mooi: Nikki het die foto by die Epupa-valle geneem.
Kleurvol: “Ek het die pragtige vygies by die Cape Cross Lodge afgeneem,” sê Susan du Plessis.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie