Lesersfoto's 24 Februarie 2021
Nóg reën: Barbara Dekant het die foto van die Spreetshoogte-pas geneem.
Lekker uitstappie: Sarie Schwartz het die foto van die Gamsberg-pas geneem.
So ver die oog kan sien: Marthinus de Waal het die foto op Gocheganas geneem.
Waternat: “Ons plaas Hakon in die Gobabis-distrik in alle glorie ná die wonderlike reën,“ sê Sonel.
Mooi: “Ek het die foto op ’n plaas 50 km suid van Rehoboth geneem,” sê John Benade van Windhoek.
Sprokieswêreld: “Die mooi van die Swart Nossob op ’n plaas 12 km buite Gobabis,” sê Natasja Jooste.
Grasgroen: “Die suide van die land is groen,” sê Björn Basler.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie