Lesersfoto's 24 November 2020
Tot siens: “Die son groet die baai op Lüderitz,” sê Alan Krohne.
Nuwe lewe wag: “Ná die swart van ’n brand, lê nuwe lewe voor ná die eerste reën. Ek wou die veld afneem en sien toe die weerkaatsing van die boom op die bakkie se enjinkap” sê Iwan Hugo.
Verdwyn: “Die ysterkaai van Swakopmund is toe onder die mis,” sê Pieter Steenkamp.
Arendsblik: “Die Ugab Terrace Lodge van bo,” sê Björn Basler.
Lekker: Olaf en Claudia Bücking was in die Kgalagadi-oorgrenspark.
Spookdorp: Pieter Steenkamp het die foto van Kolmanskuppe naby Lüderitz geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie