Lesersfoto's 25 Augustus 2020
Die woestyn bewaar geheime: 'n Verlate soutmyn buite Hentiesbaai. Die foto is deur Elvi Hattingh geneem.
Gat in klip: Koos Liebenberg het die rotsformasie by die Vogelfederberg naby Walvisbaai afgeneem.
Mooi: “Ek het Bethanie se sonsondergang met die Konkieprivier afgeneem nadat dit oorstroom het,“ sê Jan Farmer.
Kleurvol: “Die reguit pad in die verte in,“ sê Gawie Koekemoer.
Pragtig: Elize het die lelie na die reën afgeneem.
Rots: Op die plaas Georg-Ferdinandshohe, deur William Lloyd afgeneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie