Lesersfoto's 25 Februarie 2021
Atmosferies: “Alles is asemrowend mooi nou in Namibië. Die foto is in die Khomas Hochland geneem,” sê Odette van der Westhuizen.
Lekker: “Janbraai vir ergernis,” sê Geraldine de Klerk. Sy het die foto op die plaas Uitdraai naby Rehoboth geneem.
Oral net water: “Ná baie lekker reën op die plaas Ohange in die Otjiwarongo-distrik,” sê Franlo Meyer.
Mooi: “Ons het gaan stap en op dié mooi boom afgekom,” sê Elizna Meyer.
Sprokieswêreld: “Groen lappiesland,” sê Jane Steyn.
Ongelooflik: “Dit was die sonsopkoms op die plaas net buite Grootfontein ná 100 mm reën,” sê Petro Coetzee.
Ontsagwekkend: “Ek het die foto by die Vingerklip Lodge geneem,” sê Björn Basler.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie