Lesersfoto's 25 Januarie 2021
Lekker: “Hannelèy Heyman en McKayla Prenn geniet die water by Mount Etjo,” sê Hans Heyman
Sprokieswêreld: “Die groen kleure in die Kalahari lyk amper onwerklik,” sê Björn Basler
Groen weivelde: Jane Steyn het die foto na die reën geneem.
So mooi: “Ons het ’n lekker uitstap na die reën naby Hochfeld gehad,” sê Marius Botha.
Gelukkig: “Dit reën in Tsumeb en almal is opgewonde,” sê Zandria de Scande.
Mooiste mooi: Wessel Kotze het die foto op die plaas Cleopatra in die Aranos omgewing geneem.
Dankbaar: “Dis nou die tipe beeldskoon wat net een land vir jou kan gee en dit is My Namibië,” sê Andre van der Walt.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie