Lesersfoto's 25 Maart 2021

Tanja Bause
Tussen die groen: Liezel Jansen het die jagluiperd in Etosha raakgesien.

Model: “Die pragtige ou grote poseer alte netjies,” sê Jane Thompson.

Grootvoet: “Ek het die foto by Olifantsrus in Etosha, net ná sonsondergang en ná bietjie reën, geneem,” sê Walter Genzmer.

Verfrissend: “Die koedoes geniet die water,” sê Björn Basler.

Familie: “Ek het die foto tydens 'n wildrit op my broer se plaas geneem,” sê Liana Thirion.

Wagte: “Ons waak 'n bietjie,” sê Gawie Koekemoer.

Dors: “Die jagluiperd het in die middel van die pad water gesuip,” sê Ingrid.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer