Lesersfoto's 25 November 2021

Tanja Bause
Huweliksklokkies: “Dit was ’n plaastroue,” sê Dit Rika de Almeida.

Lief vir jou: “Kyk tog wie het die naweek by haar eie Mabbi kom kuier. My eie Sel-Sel.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Uitgevat: “Ek het die dame ontmoet toe sy in die hitte Gochas toe gestap het,” sê Björn Basler.

My hondjie: “Die seun is baie lief vir sy hond,” sê Björn Basler.

Geseënde Kersfees: “Ek het die ma en haar kinders op hul donkiekar in Helmeringhausen afgeneem. Hulle is reeds in die Kersfees gees,” sê Björn Basler.

Ou ryvark: Die foto is per WhatsApp ontvang.

Veels geluk: “Brylie Cloete het verjaar,” sê Ludrich Vries.

Modelle: “Dit is my familie,” sê Lurdich Vries.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer