Lesersfoto's 26 Februarie 2021
Pret: “Almal het die water by Sossusvlei geniet,” sê Björn Basler.
Kleurvol: Pablo Werz, 'n Duitse toeris wat tans in Namibië kuier, het die foto geneem.
Geseënd: “Die plaas Hakon in die Gobabis-distrik in alle glorie ná wonderlike reën die laaste maand,” sê Sonel.
In vloed: Charmaine Feris het die foto van die Khamrivier geneem.
Groot reën op pad: Chrisma Viljoen het dié foto geneem.
Skouspel: “Waar die woestyn en die hemel ontmoet,“ sê Christel Raith.
Atmosferies: “Die plaas San Acacia met sonsondergang, net voor die reën geval het,” sê Charene Cloete.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie