Lesersfoto's 26 Januarie 2022
Besonders: “Ek het die weerlig suid van Windhoek op die D1463 afgeneem,“ sê Jaco Barnard.
Arendsblik: “Die Gaubriver uit die lug uit,” sê Björn Basler.
Nat: “Nat duine na ’n lekker reënbui in Walvisbaai,” sê Brigitte Rossouw.
Wag vir reën: “Dis droog op die plaas,” sê William Lloyd.
Mooi wolk: “Ek het die foto naby Kalkfeld geneem,” sê William Lloyd.
Landmerk: “Ons was by die orrelpype in die Kunenestreek,” sê Judy Polster Lombard.
In vloed: Julian Menge het die Kuisebrivier afgeneem toe dit by Gobabeb aangekom het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie