Lesersfoto's 26 Maart 2021

Tanja Bause
Uiteindelik: “Mooi wolke hang oor die Opdraand HS-berge,’ sê Augustinus Thaniseb.

Nodig: “Vroeë oggend reën in die Namibwoestyn,” sê Mogamat Salie Saban

Lekker: “Rehoboth se rivier,” sê Noleen.

Maatjies: “So vang ons skoenlappers en sit hulle in ’n hokkie.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Mooi aangesig: “Dit reën lekker op die plaas Helmeringhausen,” sê Björn Basler.

Dis hoe dit hoort: “Kindwees, jonk en vry,“ sê Anneli Müller.

Spieëlbeeld: Eveleen Campbell het die foto in die Rehoboth se informele nedersetting geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer