Lesersfoto's 26 November 2020
Smul: “Voertyd op Guruchab,” sê Marlize Nel.
Mooi: “Ek het die seekat op die klippe by die see in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika afgeneem,” sê Marion.
Raar: Die foto is op Jan Pienaar se plaas Masindie geneem.
Slim: “Kyk hoe lekker kruip ek vir die wind, son en stof in Etosha weg,“ sê Uwe Neustadt.
Alleen: Hein Davids het die foto van die gemsbok geneem.
Padblokkade: Gawie Koekemoer het die foto in Etosha geneem.
Bad en drink: Koos Liebenberg het die foto geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie