Lesersfoto's 26 November 2021

Tanja Bause
Pienk: Koos Liebenberg het die plant in die omgewing van Walvisbaai afgeneem.

Strale: “Sonsondergang net buite Windhoek,” sê Björn Basler.

’n Nuwe dag: “Ek het die sonsopkoms in Etosha afgeneem,” sê Edwin Pagel.

Besonders: “Hier is ‘n foto van ‘n sonsopkoms oor die woestyn, geneem vanuit ‘n lugballon,” sê Edwin Pagel.

Belowend: Piedab het foto van die Hardapdam geneem.

Smag na reën: “Droogte in die natuur,” sê Hennie Struwig.

Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Van bo: Marion Bause het die foto van die Avisdam geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer