Lesersfoto's 27 Augustus 2021

Tanja Bause
Kamoefleer: “Ek het die foto van ’n dassie op die rotse op Namibgrens geneem,” sê Edwin Pagel.

Koning: “Ek het die leeu by Mount Etjo Lodge afgeneem,” sê Björn Basler.

Pajamadonkies: Edwin Pagel het die foto by die Okaukuejo-watergat in Etosha geneem.

Nuuskierig: “Voertyd op Guruchab,” sê Marlize Nel.

Koeëlrond: Kianu Etzold het die muis op Walvisbaai afgeneem.

Klein: Tanja het die foto van die sprinkaan in haar tuin geneem.

Hallo: “Hoe gaan dit met jou,” vra die bidsprinkaan.

Kwaai: “Ithaba, die luiperd wat ek by Aloegrove Safari Lodge afgeneem het,” sê Suzette Louw.

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer