Lesersfoto's 27 Januarie 2021

Tanja Bause
Gesluit: Bethanie se reën, deur Jan Farmer afgeneem.

Baie water: Björn Basler het die foto geneem nadat die Hardapdam se sluise oopgemaak is.

Hier kom nog: Jane Steyn het die foto van die reën geneem.

Blomme waar jy kyk: Clive Bergh was by die lelies op die plaas Sandhof.

Nuwe lewe: “Die foto is geneem tydens die reënval wat Namibië tans ontvang. Ons het in die veld na klippos gery waar ons altyd na diere sit en kyk,” sê Elizna Meyer.

Ligvertoning: “’n Skouspelagtige weerligvertoning op Rehoboth,” sê Cathlo-Ann Beukes.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!