Lesersfoto's 27 Julie 2020

Tanja Bause
Dors: Olaf en Claudia Bücking was in die Kgalagadi-oorgrenspark waar hulle die foto geneem het.

Hallo daar: Bjorn Basler het die foto van die Alpaca by die Mariental-padstal geneem.

Moeg: Günther Stubenrauch het die leeu in die Okaukuejo-omgewing in Etosha afgeneem.

Lewe: "Absoluut asemrowend. Lewe in die rooi duine van die Suide," sê Melba van Wyk van die NaDEET-sentrum in die NamibRand-Natuurreservaat.

Kry warm: “Die waterbokke koel bietjie by die Aloegrove Safari Lodge af,” sê Gawie Koekemoer.

Spieëlbeeld: “Die foto is op die plaas Masindi in die Gobabis-distrik geneem.“

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer