Lesersfoto's 27 Mei 2021
Spelerig: “Ons twee speel lekker in die nag by die watergat in Etosha,” sê Uwe en Anita Neustädt.
Koning leeu: Edwin Pagel het nie hierdie oomblik in Etosha laat verbygaan nie.
Dors: Gawie Koekemoer het die foto in Etosha geneem.
Klein: Koos Liebenberg het die muis op Walvisbaai afgeneem.
Baba: Elize het die koringkriek in haar tuin afgeneem.
Versorg: “'n Lepelaar voed sy kuiken net voor sonsondergang op Mount Etjo Safari Lodge,” sê Brigitte Rossouw.
Weerkaatsing: “Die parakiete geniet die water uit die plaasdam op die plaas Helmeringhausen,” sê Björn Basler.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie