Lesersfoto's 27 Oktober 2020

Tanja Bause
Pragtig: Lydia het die foto by Sossusvlei geneem.

Pad na die berg: “Ek het die pragtige berg in die suide van die land afgeneem,” sê Björn Basler.

Rooi: “Ek het die sonsondergang naby Gross Barmen afgeneem,“ sê Helena Brenkman.

Baie: “Die lewe gaan voort met rooi en mooi,” sê Judy Lombard.

Kleurvol: “Ek het die pragtige vetplant by die Cape Cross Lodge afgeneem,” sê Susan du Plessis.

Mooi: Nikki het die foto by die Epupa-valle geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer