Lesersfoto's 28 Januarie 2022
Mistig: Abri van Wyk het die sonsopkoms oor Elisenheim gekiek.
Rustig: Jane het die foto op die strand geneem.
Belowend: “In die omgewing van Kalkrand,“ sê Elsabè Burger.
Kleurvol: “Die Kriegerdenkmal in Swakopmund vanuit ’n ander perspektief,” sê Roswitha Schulz.
Atmosferies: “Namibië se eerste reën,” sê Björn Basler.
Blommeprag: Olga Sell van Makalani Travel Agency het die foto van die lelies naby Maltahöhe geneem.
Goeiemôre: “So lyk dit in Rehoboth baie vroeg in die oggend,” sê Betty Renton.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie