Lesersfoto's 29 Julie 2020

Tanja Bause
Kleurvol: “Die kleure in die foto is baie mooi,” sê Piedab van der Westhuizen.

Besonders: “Ek het die foto op ons plaas in die Khomas Hochland ná die reën geneem,” sê Ruben Lambrechts.

Lekker: “Ek was saam met vriende Ruacana toe. Die Ruacana-waterval loop met ’n dreuning,” sê Anet Potgieter van Tsumeb.

Groete: William Lloyd het die foto op die plaas geneem.

Weiding: “Die gras lyk goed op die plaas Helmeringhausen,” sê Björn Basler.

Silhoeët: Rhoda Nel het die sonsondergang gedurende lockdown op Hentiesbaai geneem.

Fyn: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer