Lesersfoto's 29 Junie 2020

Ronelle Rademeyer
Kleureprag: “’n Kleurvolle, onderstebo frangipaniblom,” beskryf Elize.

Verligting: “Reën val oor die Swartrand in die suide van Namibië,” sê Bjorn Basler.

Mooi: “Die Pakriemrivier loop lekker tussen Kalkrand en Maltahöhe,” sê Corne Kruger.

Die einde van die reënboog: Wessel Kotze het dié foto aan die suidekant van Windhoek geneem.

Fantastiese kleure: Gawie Koekemoer het die foto in die Namib Naukluft Park geneem.

Rustig: “Laatmiddag op die Kavangorivier,” laat weet Alan R. Krohne.

Van naderby: “Ek het die foto van ’n orgidee wat nou op Tsumeb blom, in ’n vriendin se tuin geneem,” sê Anet Potgieter.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer