Lesersfoto's 29 Maart 2021

Tanja Bause
Klein goedjies: “Dit was ’n fees vir fotograwe by die pan gewees,” sê JP Viljoen.

Besonders: “Ons was by die leliepan in Maltahöhe en wat ’n ervaring was dit nie,” sê Sofia Julius.

Uiteindelik: Die foto is op die plaas Guruchab deur Izylma Nel geneem.

Anders: “Branders in die binneland,” sê LC Lassen.

Fyn: Elize het die blom afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer