Lesersfoto's 29 Mei 2020

Francoise Steynberg
Romaties: René Beukes het die foto op Langstrand geneem.



Verlate: “Geen spaarwiel nie,” sê Björn Basler.



Sprokieswêreld: “Die hooftrappe op die luukse passasierskip MSC Orchestra, wat in Suid-Afrikaanse en Namibiese gebiedswaters gevaar het,” sê Johannes Kroep.



Panorama: “Die boom by die Grootberg Lodge het 'n besonderse uitsig,” sê Björn Basler.



Skaduwee: Charmain Smit het die brug oor die Khanrivier by Usakos afgeneem.



Dor: Sommige dele in die land is ná die reënseisoen nog steeds baie droog. Foto Helena Brenkman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer