Lesersfoto's 29 Oktober 2020
Pragtig: “Dit is my pragtige niggie Jacoline Gordon,” sê Lurdich Vries.
Ontspanne: “Ons het gehaltetyd saam by die Windhoek Game Camp spandeer.” Die foto is per WhatsApp ontvang.
Dromer: “Só droom Andre op die Kalahari-duin.” Die foto is via WhatsApp ingestuur.
Oulik: “Die drie Coetzee-susters is getooi in rooi,” sê Piet Visser.
Lekker: “Dimmie hou van tuisskool,” sê Piet Visser.
Vakansiepret: Alwyn Gomm het die foto op ’n plaas in die Suide geneem.
Besonders: “Gert het vir Namibië in die grond gevind toe hy ’n gat gegrou het,” sê Björn Basler.
Swakopmund: Fanie Gous het die foto van kameelritte in die Namib geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie