Lesersfoto's 3 Maart 2021
Modderpret: “Die boeties geniet die modder ná die reën,” sê Nikita Platt.
Hier kom nog: “’n Haelstorm net buite Rehoboth,” sê Heino Jansen.
Dankbaar: “Die sluise van die hemel was oop op Keetmanshoop,” sê Charisma O’Callaghan.
Lekker: “Herto en Mienke Swarts by die Visrivier in Mariental.” Die foto is deur Otto en Christo Swarts geneem.
Geseënd: “Ons plaas Hakon in die Gobabis-distrik in alle glorie ná wonderlike reën,” sê Sonel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie