Lesersfoto's 3 November 2020

Tanja Bause
Kos: Mogamat Salie Saban het die foto van die tsamma geneem.

Kleurvol: “'n Ligeenplantjie van naby,” sê Susan du Plessis.

Mooi: “'n Stukkie Kalahari op Guruchab,” sê Marlize Nel.

Silhoeët: “Ek het die toneel tydens 'n skemerkelkie op Rehoboth beleef,” sê Titus Mathias.

Droog: Björn Basler het die kokerboom op Keetmanshoop met ons gedeel.

Kleurvol: “Sonsondergang op Outjo,” sê Alismi Bosman.

Dubbel: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer